So gaan dit met die 13 kinders wat in Kalifornië se Huis van Gruwels aangehou is

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Louise Turpin sit langs haar prokureur, Jeff Moore, en David Turpin by sy regspan, David Marcher (agter) en Allison Lowe (regs). Foto Magazine Features/Polaris
Louise Turpin sit langs haar prokureur, Jeff Moore, en David Turpin by sy regspan, David Marcher (agter) en Allison Lowe (regs). Foto Magazine Features/Polaris

Sy het saam met haar susters op ’n bankie in die park gesit en die vars lug ingeasem.

“Ek was baie opgewonde, want ek kon die lug en die gras ruik,” onthou Jordan Turpin. “Ek het gedink: ‘Hoe kan die hemel beter wees as dit?’”

Daardie soete oomblik het gekom kort nadat Jordan en haar 12 sibbes in 2018 uit Kalifornië se sogenaamde Huis van Gruwels bevry is – ’n donker, onwelriekende vierslaapkamerhuis waarin hul ouers hulle die grootste deel van hul lewe gevange gehou het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

20 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees