Springbok-sewester Ronald Brown maak oop oor kankerstryd

akkreditasie
Facebook Thumbnail
Facebook Thumbnail

Ronald Brown was in 2019 op die punt om sy debuut vir die Springbok-sewes te maak toe ’n kankerdiagnose hom verplig om sy loopbaan op die agtergrond te skuif. 

Twee weke lank het hy ’n borspyn stil-stil met nievoorskrifmedisyne behandel met die hoop dat die pyn sou afneem en hy eindelik in die groen-en-goud sal kan uitdraf. 

“Ek wou niks vir iemand sê nie, want ek wou regtig graag speel,” vertel die 25-jarige. “Toe bestuur ek net die pyn op my eie.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

27 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees