Springs-ma stort hart uit: ‘My baba het breinskade ná 2 hartaanvalle’

akkreditasie
Demi-Lee Putter van Springs het twee hartaanvalle oorleef, maar het breinskade oorgehou. Foto: Verskaf
Demi-Lee Putter van Springs het twee hartaanvalle oorleef, maar het breinskade oorgehou. Foto: Verskaf

Alles het begin met ’n oorerflike skedeltoestand wat nie net sy oorleef het nie, maar ook haar oudste seuntjie, pa, oupa en oumagrootjie.

Toe Bronwyn Putter (23) van Springs aan die Oos-Rand se jongste, Demi-Lee, op 4 Januarie vanjaar benewens die toestand kraniosinostose gesond gebore is, het dié jong ma geglo sy sal oukei wees.

“Dit beteken die sagte plekkies op die brein (die skedelnate) groei te vinnig toe, wat beteken daar is nie genoeg ruimte vir die brein om te groei nie,” verduidelik Bronwyn die toestand wat sy haar lewe lank het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees