Springs-seuntjie het ‘10% kans op oorlewing,’ maar ouers bly glo

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Klein Ezekiel Potgieter in die hospitaal. Foto: Verskaf
Klein Ezekiel Potgieter in die hospitaal. Foto: Verskaf

Al meen dokters hulle eenjarige seuntjie het weens ’n seldsame, aggressiewe kanker maar ’n 10% kans op oorlewing, sê ’n ouerpaar van die Johannesburgse Oos-Rand hulle staan onwrikbaar in hulle geloof – en glo dat ’n wonderwerk hulle kannetjie sal genees. 

Karel en Tracy Potgieter van Springs sê dit was vir hulle ’n “groot skok” toe ’n Ewing-sarkoom ’n paar weke gelede by klein Ezekiel gevind is. Ewing-sarkoom is ’n soort kanker wat gewoonlik in die been, of sagte weefsel rondom bene, voorkom. 

Ezekiel is die Potgieters se jongste van drie kinders en het op 18 September een geword. Hulle het ook twee dogtertjies van drie en ses jaar oud.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees