book-icon Uitgawe 20 Augustus 2020

EKSKLUSIEF: Aanklaer maak oop oor sy pad met die Stella-moordenaar

akkreditasie
Stefaans Engelbrecht, Marna se pa, het met die vonnis met ’n groot foto van sy dogter langs hom op die houtbanke in die hof gesit. Foto: Lubabalo Lesolle
Stefaans Engelbrecht, Marna se pa, het met die vonnis met ’n groot foto van sy dogter langs hom op die houtbanke in die hof gesit. Foto: Lubabalo Lesolle

Dis die slothoofstuk van die Stella-moordverhoor wat die land meer as twee jaar lank aangegryp het. Bo die masker wat hy weens die coronaviruskrisis dra, verklap Xander Bylsma se groen oë so min soos gewoonlik terwyl hy in die beskuldigdebank na die regter se verdoemende woorde luister.


Dan is dit asof die gespanne stilte in die hofsaal hier in Noordwes ekstra gewig aan die vonnis gee: twee keer lewenslange tronkstraf vir die moord op sy eksmeisie Sharnelle Hough (17) en haar boesemvriendin en sy kleinniggie, Marna Engelbrecht (16), in die koshuis van die Hoërskool Stella.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

27 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees