Stella-moorde: Xander verlof tot appèl geweier

akkreditasie
Xander Bylsma is twee keer lewenslange gevangenisstraf opgelê. Foto: Felix Dlangamandla/Beeld/Gallo Images via Getty Images
Xander Bylsma is twee keer lewenslange gevangenisstraf opgelê. Foto: Felix Dlangamandla/Beeld/Gallo Images via Getty Images

Conrad Bester, Xander Bylsma (21) se prokureur, het dié nuus Donderdagmiddag aan Huisgenoot bevestig.

“Die regter se uitspraak is vanoggend elektronies aan ons gestuur,” het Bester gesê.

Regter Ronald Hendricks het Vrydag 11 Desember die verdediging en staat se betoë in die aansoek om verlof om teen sy skuldigbevinding én vonnis te appelleer, aangehoor. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

27 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees