Stella-vermoorde se oom sterf met haar ring om sy nek

akkreditasie
Louis Hough wys die ring om sy nek, wat hy vir sy vermoorde broerskind, Sharnelle, voor haar dood gekoop het. Foto: Martin de Kock/Huisgenoot
Louis Hough wys die ring om sy nek, wat hy vir sy vermoorde broerskind, Sharnelle, voor haar dood gekoop het. Foto: Martin de Kock/Huisgenoot

Hy het tot die einde die ring, wat hy vir sy broerskind voor haar dood as geskenk gegee het, om sy nek gedra.

Ronnie Hough, Sharnelle se pa en Louis se jongste broer, wat deesdae self op Klerksdorp in Noordwes op ’n plaas woon, vertel Louis se vrou, Antoinette, het hom voorverlede Sondag deur gebring na dié hospitaal omdat hy gesukkel het om asem te kry.

Die egpaar het op ’n plaas gewoon tussen Kameel en Geysdorp, naby Stella, maar hy het baie weg van die huis op plase gewerk om staalstrukture op te rig. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

3 Februarie 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees