Om as ’n gesin saam te gaan kamp was aanvanklik net een van die vele dinge op hul wenslysie, maar die pandemie het hulle baie dinge geleer, sê die Prinsgesin van Struisbaai.
Die grootste wysheid? Doen die dinge wat jy graag wil – en moenie wag nie.
En dis presies wat hulle besluit het om te doen.