Swaer van Ceres-rugbyspeler wat sterf aan hartaanval: My sus sukkel

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
FB
FB

'n Ambulans is na die toneel ontbied, maar die paramedici het die kranige haker van die Red Roses-span op die toneel dood verklaar.

Elvis Pietersen, Morné se swaer, het teenoor Huisgenoot bevestig dat die oorsaak van dood amptelik as 'n hartaanval aangeteken is.

Volgens hom is sy familie en die plaaslike landbougemeenskap verslae oor die verlies. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

18 Augustus 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in