Swembad-tragedie in Worcester: Familie se skok en verdriet toe lyk gevind word

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Worcester-swembad
Worcester-swembad

Thato Mbuqe van Zweletemba buite Worcester het Woensdag met Huisgenoot gesels nadat sy susterskind, Luyolo Mbuqe (28), se lyk Maandagoggend uit die De la Bat-swembad gehaal is. 

Luyolo het Saterdag by die Worcester-swembad gaan swem, maar hy het nooit teruggekom nie.

Tot sy lyk Maandagoggend ná 07:10 in die swembad ontdek is en sy oom moes toekyk hoe die forensiese span hom wegneem. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

19 Mei 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees