Vra maar vir Juan Hernandez, ’n inwoner in New York wat nou onlangs vir ’n tweede keer in drie jaar 'n lotto-spel gewen het. En nes die vorige keer toe hy die boerpot gewen het, het hy hierdie keer weer met ’n stewige $10 miljoen (sowat R151 miljoen) weggestap.
Die ergste, vra jy?
Juan kla ewe spoggerig dat hy steeds stoei om die miljoene van sy eerste gelukskoot te spandeer . . .