book-icon Uitgawe 6 Oktober 2022

Sy hou 426 voorafbereide maaltye in haar spens – genoeg vir 8 maande!

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die gesin het in 2017 na hul plaas van 2 ha verhuis en het nog nooit teruggekyk nie. Instagram/@thefiveacrefarm
Die gesin het in 2017 na hul plaas van 2 ha verhuis en het nog nooit teruggekyk nie. Instagram/@thefiveacrefarm

Hoe lank sou jy en jou gesin kon oorleef van dit wat in jou vrieskas en koskaste is? ’n Week? Dalk ’n maand? 

Vra dieselfde vraag vir Kelsey Shaw en sy antwoord blitsvinnig: agt maande lank. En nie net sy self nie – die hele gesin van vyf. 

Dié Amerikaner se kombuis is tjok en blok met verseëlde flesse vol groente, vrugte, konfyte – en selfs bredies. Alte­saam 426 bereide maaltye, alles gepreserveer en weggebêre. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

8 Desember 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees