book-icon Uitgawe 29 Maart 2018

Sy laat groot mans les opsê en teiken nou vir Trump

akkreditasie
Gloria Allred het al talle hoëprofiel-­hofsake suksesvol hanteer. Nou is die energieke Amerikaanse prokureur  die onderwerp van ’n boeiende nuwe dokumentêr.
Gloria Allred het al talle hoëprofiel-­hofsake suksesvol hanteer. Nou is die energieke Amerikaanse prokureur die onderwerp van ’n boeiende nuwe dokumentêr.

Haar aanhangers beskou haar as ’n vreeslose prokureur wat vir vermeende slagoffers van seksuele aanranding veg. Vir haar kritici is sy ’n ambulansjagter wat publisiteit soek.

Hoe ook al, Gloria Allred is Amerika se beroemdste prokureur en nou het sy Harvey Weinstein, Bill Cosby en Donald Trump in haar visier. 

Toe Gloria laas vir Trump aangevat het, het sy gewen. Dit was in 2012 en Jenna Talackova, ’n transgender model, is pas uit die Mej. Heelal-kompetisie geskop omdat sy nie ’n “natuurlik gebore” vrou was nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

18 Augustus 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in