Sy's 80, hy 35 – en hul is pasgetroud en dolverlief

akkreditasie

Waarom sou 'n aantreklike man van 35 met 'n 80-jarige vrou wil afhaak wat 20 jaar ouer as sy ma is? Is Mohamed Ahmed Ibriham van Egipte dalk agter sy Engelse bruid se geld of 'n Briitse paspoort aan?

Nee, dis ware liefde hou die twee verliefdes vol, selfs al word Iris Jones dikwels vir sy ouma aangesien. En in 'n media-onderhoud het die bruidegom verklap dat hul verhouding "baie passievol" is. 

Die twee, wat verlede jaar op Facebook ontmoet het, is onlangs in Mohamed se geboorteland, Egipte, getroud.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees