book-icon Uitgawe 14 Oktober 2021

‘Sy’s dood vir my,’ sê Gauteng-vrou wie se sus glo ma en oupa moor

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Sanet Henderson sê dit het haar geknak toe sy hoor haar eie suster en swaer word verdink van die grusame moorde op haar ma en oupa. Foto: Lubabalo Lesolle/Gallo Images/Media24
Sanet Henderson sê dit het haar geknak toe sy hoor haar eie suster en swaer word verdink van die grusame moorde op haar ma en oupa. Foto: Lubabalo Lesolle/Gallo Images/Media24

Donker onweerswolke hang vandag laag oor die stofdorpie se windverwaaide grondpaaie. Op die horison flits weerligstrale; kort-kort weergalm ’n verdowende donderslag deur die uitgestrekte vlaktes.

Hier op die voorstoep van ’n afgeleefde huisie op Oranjeville in die Vrystaat waai rukwinde alles vol rooi stof.

Dis ’n mistroostige dag, en eintlik so gepas vir die storms wat ook in haar eie gemoed woed, sê Sanet Henderson (37). 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees