book-icon Uitgawe 1 Desember 2022

Taliep en Najwa se enigste dogter: Mense moet my ma vergewe; God het reeds

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: ER Lombard, Verskaf
Foto: ER Lombard, Verskaf

Sy was net sewe jaar oud toe haar pa en haar ma kort ná mekaar uit haar lewe geruk is. Dit was 16 jaar terug – 16 Desember 2006 – en ’n gewone aand toe Zaynab Petersen se pa koelbloedig doodgeskiet is.

Daar in hul voorhuis in Athlone aan die buitewyke van Kaapstad, met Zaynab onder dieselfde dak, is die man wat die land vir sy musiektalent bewonder het, vermoor: Taliep Petersen.

Eensklaps was die man vir wie Zaynab die liefste was nie meer daar nie. Maande later kom nog ’n skok: Haar ma, Najwa, word saam met drie mans van die moord op haar pa aangekla. Omdat Najwa by die huurmoord betrokke was, het sy ná haar verhoor 28 jaar tronkstraf gekry.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Februarie 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees