book-icon Uitgawe 28 Oktober 2021

Tatta, Liewe Elize! Huisgenoot se troostannie groet en ‘Vir die voëls’ se Irma neem oor

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Elize Parker. Foto: Er Lombard
Elize Parker. Foto: Er Lombard

Dit was een van die moeilikste besluite wat sy nóg moes neem: om te groet. En dít ná ’n volle sewe jaar waarin sy nagenoeg 3 000 briewe met hulpkrete ontvang het; briewe wat meestal begin het met die woorde “Liewe Elize . . .”

Ja, Huisgenoot se geliefde troostante Liewe Elize, oftewel die skrywer Elize Parker (61), het besluit dis tyd om die tuig neer te lê, want sy wil nou haar droom najaag om voltyds boeke te skryf.

Maar om tot siens te sê is nooit maklik nie. Maande lank het sy daaroor getob. Daar was heelwat trane, gebede en slapelose nagte, vertel sy. Tot sy op ’n dag vrede gekry het oor haar besluit.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees