book-icon Uitgawe 8 Desember 2022

Tiener sonder arms en bene op pad Kalifornië toe vir branderplankry

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Raemondo Lessing
Raemondo Lessing

Die wind waai vandag, maar nes altyd keer dit die branderplankryers nie om die golwe hier by Muizenberg aan te durf nie. Daar is tieners in die wit skuim en kinders op klein plankies – ook veterane wat al jare lank Valsbaai se wit perde kom tem. 

Tussen al die branderplankryers – oud en jonk – lyk Raemondo Lessing (15) dalk ’n bietjie anders as die res, maar hy is ewe geesdriftig. 

Hy kan nie met sy hande roei om die branders te vang nie – en ook nie op sy bene staan wanneer hy momentum kry nie. Maar al is sy arms én bene geamputeer, word hy hier volledig branderplankryer. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Februarie 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees