book-icon Uitgawe 20 Januarie 2022

Toilette wat praat en muurpapier wat lewe: Dís hoe jou huis in 2050 kan lyk

akkreditasie
Gallo Images/Getty Images/The Liminal Space
Gallo Images/Getty Images/The Liminal Space

Navorsers van die University College of Londen (UCL) en die konsultasiegroep The Liminal Space dink nie so nie.

Hul verbeelde voorbeeld van die “slimhuis” van die toekoms was onlangs by Londen se bekende Huismuseum te sien. Die uitstalling, genaamd Tomorrow’s Home, het besoekers behoorlik laat gons, en is boonop deur die Britse nasionale ingenieursakademie bekroon.

Hul visie vir die huis van die toekoms is veral ingestel op gesonder veroudering sodat jy jou lewe selfstandiger kan slyt. Kunsmatige intelligensie (KI) en nano-sensors van hoek tot kant sal ons lewens dan help vorm, voorspel prof. Rebecca Shipley, UCL se direkteur van gesondheidsingenieurswese.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

20 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees