book-icon Uitgawe 9 Desember 2021

Tracy die Toyota, wat van Kaapstad tot Buckinghampaleis gery het, het nou rusplek gevind

akkreditasie
Julia Albu, Toyota Conquest
Julia Albu, Toyota Conquest

Toe Tracy die Toyota voor Nico en Tanya Fourie se voordeur stop, het hulle gedink sy is nes enige gewone kar – al het sy dan nou ongewoon baie kilo’s op haar klok.

Al wat hulle in daardie stadium van die silwer Toyota Conquest se herkoms geweet het, was dat sy dateer van die jaar 1997 en dat die kinders van haar oorlede eienaar nie meer nut vir die 24-jarige oënskynlike skedonk het nie.

Dié dat hulle haar toe geskenk het aan die Fouries se sogenaamde “Toyota-­museum” in Klerksdorp, Noordwes.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

27 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees