Tonge klap oor Kiwi-politikus toe sy 2de keer fietstrap kraamsaal toe

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Facebook/Julie Anne Genter
Facebook/Julie Anne Genter

“Groot nuus! Teen 03:04 vanoggend het ons die jongste lid van ons gesin verwelkom.”

Julie Anne Genter kon eintlik haar onlangse Facebook-aankondiging dadelik met die buitengewone deel van haar nuus begin het. Want hoeveel ma’s ken jy wat, reeds in kraam, op haar fiets hospitaal toe ry?

Julie, 'n parlementslid vir Nieu-Seeland se Green Party en voormalige minister vir vroue, het darem wel uitgebrei:

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

20 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees