Tref-en-trap-verdagte vrygespreek: ‘Ek sal nie ophou baklei vir my seun’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Anita Greyvenstein het vier jaar lank gehoop op geregtigheid, maar nou is die enigste verdagte in die tref-en-tref-ongeluk wat haar seun se lewe geëis het, ook vrygespreek. Foto: Lubabalo Lesolle/Media24/Gallo Images
Anita Greyvenstein het vier jaar lank gehoop op geregtigheid, maar nou is die enigste verdagte in die tref-en-tref-ongeluk wat haar seun se lewe geëis het, ook vrygespreek. Foto: Lubabalo Lesolle/Media24/Gallo Images

Hy was die enigste verdagte in die verskriklike tref-en-trap-ongeluk wat haar seun se lewe geëis het, maar nou – nadat die hof Siphiwe Mahlaba vrygespreek het – het Anita Greyvenstein opnuut hoop verloor dat daar ooit vir haar kind geregtigheid sal wees.

Sy wag al vier jaar lank op antwoorde, sê Anita vandag aan Huisgenoot. Maar nou, nadat die landdroshof in Pretoria Mahlaba op al vier aanklagte teen hom onskuldig bevind het, weet sy nie of daardie vrae óóit vir haar beantwoord sal word nie.

“Dit voel vir my of ek vier jaar lank op niks gewag het nie; vier jaar wat heeltemal vermors is,” sê Anita.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees