book-icon Uitgawe 24 Maart 2022

Twee tweelinge trou en word ouers – nou’s hulle babas geneties soos broers

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
FB
FB

Vinkel en koljander, die een is soos die ander, lui die spreekwoord – des te meer as jy na Amerika se uitgebreide Salyers-familie verwys. Want dis kompleet asof dié vrolike klompie gekloon is. En dis meer as net hul uiterlike eendersheid wat hulle uniek maak.

Dink daaraan as ’n soort DNS-raaispeletjie: Wat kry jy as twee identiese tweelinge met mekaar trou en elke egpaar dan ’n baba het? ’n “Kwaternêre tweeling”, oftewel twee nefies wat geneties soos broers is. Laat dit jou kopkrap? Kom ons ontrafel dié geboorteraaisel.

Dit was groot nuus toe die identiese tweelingbroers Josh en Jeremy Salyers (37) van Ohio, Amerika, in 2018 afgehaak het met die identiese tweelingsusters van Virginië Brittany en Briana Deane (35).

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

18 Augustus 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in