Vaal-waterdood: Meisie (11) probeer vergeefs om pa uit rivier te red

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Steyn Saayman, 'n pa van twee, het Saterdag 9 Oktober in die Vaalrivier naby Vanderbijlpark verdrink. Foto: Verskaf
Steyn Saayman, 'n pa van twee, het Saterdag 9 Oktober in die Vaalrivier naby Vanderbijlpark verdrink. Foto: Verskaf

Dit was veronderstel om ’n lekker wegbreeknaweek vir Steyn Saayman (42), ’n ervare lyfwag van Kempton Park, en sy twee jong kinders te wees. Nou is hulle sonder ’n pa. 

’n Familielid wat anoniem wil bly het bevestig Steyn het verdrink nadat hy Saterdagmiddag omstreeks vieruur van die boeg van die huisboot in die rivier geval het.

Sy dogter (11) en seun (8) kon nie hul pa red nie. Hulle het kort daarna aan die polisieduikers gewys waar hulle hom onder die water sien verdwyn het. Sy liggaam is eers drie dae later opgespoor. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees