book-icon Uitgawe 21 Oktober 2021

Van Kilimandjaro tot die Comrades: My verstommende reis, al ly ek aan serebrale verlamming

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Chaeli Mycroft
Chaeli Mycroft

Sy was net 11 maande oud toe dokters die nuus aan Russell en Zelda Mycroft oordra: Hul jongste dogter, Chaeli, het serebrale verlamming.

Dit het beteken sy sou haar lewe lank moeilik beweeg, ’n rolstoel moes gebruik en van ander mense afhanklik wees om haar met eenvoudige dinge soos tandeborsel te help.

Baie mense sou dit in hul jeugjare as ’n las beskou het, maar Chaeli is van jongs af geleer om haar gestremdheid te omarm as ’n unieke geleentheid om dinge anders aan te pak. En dit het nie dié 27-jarige Kapenaar gekeer om haar drome waar te maak nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

18 Augustus 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in