book-icon Uitgawe 19 Mei 2022

Van prinses Diana-‘moordkomplot’ tot Roberto Calvi: Dís die vrou agter dié ondersoeke

akkreditasie
fb
fb

Vroeg een oggend in Junie 1982 is ’n deftig geklede man gevind waar hy aan steierwerk onder Blackfriarsbrug in Sentraal-Londen hang.

Die dooie man het twee Patek Philippe-horlosies by hom gehad, een aan sy gewrig en een in sy boonste baadjiesak. Albei het gaan staan. Die sakke en some van sy paklangbroek het vyf kilogram bakstene en rommel ingehad.

Hy het ook ’n vervalste Italiaanse paspoort en sowat £10 000 kontant by hom gehad. Die volgende dag het die polisie in Rome die man se identiteit bevestig.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Junie 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees