book-icon Uitgawe 30 Junie 2022

Van seer oog tot Dorp van die Jaar: Só ruk Kroonstad-inwoners self hul dorp reg

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die inwoners van Kroonstad het self moue opgerol en hulle dorp verfraai.
Die inwoners van Kroonstad het self moue opgerol en hulle dorp verfraai.

Jy kan kerm en kla oor die verval, of jy kan jou moue oprol en self iets aan die saak doen. Soos die gewone mense van Kroonstad, wat dié Vrystaatse juweel met hul regruk-veldtog weer gepas vir sy naam laat skitter. 

Die provinsie se derde grootste stad – die geboorteplek van bekendes soos Antjie Krog, Max du Preez, Mosiuoa Lekota en Robbie Wessels – was nog altyd bekend as ’n belangrike landbou- en spoorvervoersentrum, byna halfpad tussen Johannesburg en Bloemfontein.

Maar in onlangse jare het agteruitgang weens gebrekkige dienslewering in die gedaante van strate vol slaggate en rommelbestrooide sypaadjies ook hier die glans laat verdof. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

18 Augustus 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in