Verlamde rugbyspeler van George gaan pa word

akkreditasie
Heinrich Terblanche, baba
Heinrich Terblanche, baba

“Ons is ongelooflik opgewonde oor die kleintjie wat op pad is,” sê Heinrich Terblanche van George. “Dit is nog heeltyd so 'n geveg na genesing en nou is daar ’n bondeltjie liefde op pad. Dit het ons perspektief oor die lewe heeltemal verander.”

Sy vrou, Chanel (30), 'n onderwyseres op George, is nou 14 weke swanger en sy sê sy voel uitstekend. “Dalk is dit omdat dit iets is wat ek al so lank wil hê.”

Heinrich se lewe het in 2015, toe hy 25 was, ineengestort. Hy was op die rugbyveld as deel van die SWD Arende se span toe die skrum in die 58ste minuut van die wedstryd inmekaarsak en hy nie weer kon opstaan nie. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

27 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees