Vermiste Polokwane-boeties: ‘Dis ’n kat-en-muis-speletjie’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Moti-broers is Woensdag 20 Oktober op pad skool toe ontvoer. Foto: Facebook
Die Moti-broers is Woensdag 20 Oktober op pad skool toe ontvoer. Foto: Facebook

Teen Donderdag was daar nog geen taal of tyding oor die vier Moti-broers van Polokwane nadat hulle die vorige oggend op dramatiese wyse ontvoer is nie. 

Hul ouers se regsverteenwoordiger, Philip Smith, glo die ontvoerders se motief is losprysgeld. Maar hy het teenoor Huisgenoot beklemtoon dat hulle nie mismoedig is nie. "Dit gaan eintlik goed met die ouers. Die hoop bly hoog."

Nazim en Shanka Moti is ’n bekende en welvarende sakepaar van die stad. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees