Vermoorde Amanzimtoti-dominee se man het 'weer weggeraak'

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Liezel de Jager
Liezel de Jager

Die NG Kerk Kanoneiland in Upington, waar Liezel voorheen die dominee was, het in ’n WhatsApp-boodskap aan gemeentelede ’n beroep gedoen om te bid vir Liezel se twee jong dogters en haar familie ná Werner na bewering ‘weggeraak’ het.

Werner is veronderstel om môre, Dinsdag 26 Oktober, ’n leuenverklikkertoets by die polisie af te lê, het 'n bron na aan die ondersoek aan Huisgenoot bevestig.

Huisgenoot het Werner probeer kontak, maar sy selfoon blyk af te wees.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees