Vermoorde ds. Liezel de Jager se man lewend, 'maar deurmekaar' gevind

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Werner de Jager en sy vermoorde vrou, Liezel de Jager. Foto: Facebook/Liezel de Jager
Werner de Jager en sy vermoorde vrou, Liezel de Jager. Foto: Facebook/Liezel de Jager

Werner was glo alleen in sy voertuig toe hy op ’n suikerplaas naby Illovo-Suid in KwaZulu-Natal gevind is.

’n Plaaslike boer het glo op hom afgekom. 

’n Bron op die toneel het aan Huisgenoot vertel hy lewe, maar “is baie deurmekaar”.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees