Vermoorde Leigh Matthews se pa ná Moodley-paroolverhoor: ‘Hierdie ou is ’n monster’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Leigh Matthews is in Julie 2004 ontvoer en vermoor. Foto: Verskaf
Leigh Matthews is in Julie 2004 ontvoer en vermoor. Foto: Verskaf

Rob Matthews en sy blondekopvrou, Sharon, was albei daar. 

Gereed om die man wat hul dogter, Leigh, ’n dag ná haar 21ste verjaardag ontvoer en later koelbloedig vermoor het, 17 jaar ná sy vonnis weer in die oë te kyk en sy parool teen te staan.

Dit was asof Rob hom vir die ergste voorberei het, want hy wou almal daar hê. Die hele land se media sodat indien Donovan Moodley se parool toegestaan word, die hele land sy wekroep sal hoor en saam met hom sal staan.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

19 Mei 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees