Deel

Vernon Koekemoer-terugslag: Ek’t gedink hy gaan dit nie maak nie – nou’s daar hoop

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Vernon Koekemoer, oftewel Cassie Booyse,  het 'n paar benoude oomblikke beleef met sy mees onlangse heupvervangingsoperasie. Foto's: Verskaf
Vernon Koekemoer, oftewel Cassie Booyse, het 'n paar benoude oomblikke beleef met sy mees onlangse heupvervangingsoperasie. Foto's: Verskaf

In die benoudste oomblikke het sy gedink hy gaan dit nie maak nie – dat haar eens sterk, fris verloofde sy lewe sou verloor. En jy kon haar nie verkwalik nie: Sy bloeddruk was laag, hy moes inderhaas bloedoortappings kry – en dinge het nie goed gelyk nie.

Maar vandag, enkele dae nadat Vernon Koekemoer – of eerder Cassie Booyse – weer ’n terugslag beleef het, is daar oplaas weer hoop op ’n normale, pynvrye lewe vir Suid-Afrika se gewese spiertier. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

30 Maart 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees