book-icon Uitgawe 19 Mei 2022

Vleis van die toekoms: Dié burgers gekweek uit diereweefsel ‘so groot soos ’n moesie’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Mzansi Meat-medestigter Brett Thompson en Absie Pantshwa, die onder-neming se baas van smaak. Hulle wou ’n vleiserige geur hê, met die regte knippie speserye daarby.
Foto: Verskaf
Die Mzansi Meat-medestigter Brett Thompson en Absie Pantshwa, die onder-neming se baas van smaak. Hulle wou ’n vleiserige geur hê, met die regte knippie speserye daarby. Foto: Verskaf

Kitskos is dié burger allermins, want dit het ’n allemintige twee jaar geduur om dit op te dis. Maar die vertraging op pad bord toe was nie in die kombuis nie.

Op die spyskaart: die eerste “gekweekte” vleisburger in Afrika, vars uit die laboratorium van ’n jong, innoverende Kaapse onderneming. En volgens die resensies het die vervaardigde vleis die smaaktoets met vlieënde vaandels geslaag.

Die medestigters van die onderneming Mzansi Meat, Brett Thompson en Tasneem Karodia, kan beswaarlik trotser wees ná twee jaar van navorsing, proeflopies en ontwikkeling wat vir die stukkie vleis gesorg het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

19 Mei 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees