book-icon Uitgawe 28 Oktober 2021

Uit die tydskrif: Die seer in vermoorde ds. Liezel de Jager se kring

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Facebook thumb
Facebook thumb

By die pastorie in die stil straat waar apies in ’n digte, tropiese bos speel, is daar eensklaps konsternasie. In die oprit voor die huis drom ’n groepie mense saam by die motor met die persoonlike nommerplate.

Jy sien die glasskerwe en die stukkende ruit regs agter; op die grond ’n mansbaadjie en knoophemp wat lê waar dit geval het. Dan hou twee sekuriteitsvoertuie stil.

Die tweede keer in minder as ’n week is dié huis op Amanzimtoti, KwaZulu-Natal, ’n misdaadtoneel. Want dit was hier, op haar eie werf, waar die NG dominee Liezel de Jager (38) net ses dae tevore, op 13 Oktober, ná ’n vroegoggenddrafsessie van ’n paar kilometer in raaiselagtige omstandighede vermoor is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees