Deel

Vrou gebroke ná man en vriend se skietdood: ‘Wat het my man daar gesoek?’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Rudy en Rodger.
Rudy en Rodger.

Só onthou sy geliefde die man met die groot glimlag en groot persoonlikheid, Rodger Lindt.

Die 34-jarige fasiliteitsbestuurder vir die Stad Kaapstad het sy vrou, Tracy (33), en hul drie kinders, Alex (10), Alexa (5), en Ane (drie maande oud), Saterdagaand by die huis gelos in die Kaapse buurt Glenhaven en sou weer later die aand terugkeer.

Sy het verwag dié man wat sy so geweldig liefgehad het sou dieselfde aand weer by die deur instap, vertel Tracy aan Huisgenoot.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

30 Maart 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees