Vrou nou stukke beter ná sy 25 m vanaf balkon val en meer as 100 bene breek
Magazine Features
Deel
Enkele oomblikke voordat sy na benede gestort het.
Alexa Terrazas van Mexico het wêreldwyd die nuus gehaal nadat sy van haar woonstelbalkon op die sesde verdieping geval en meer as ’n 100 breuke opgedoen het.
Sy het 25 meter ver geval en op die gebou se oprit geland. Dokters moes verskeie operasies uitvoer om haar knieë, gesig en enkel te herbou.
Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Registreer maklik met slegs jou e-posadres en ontvang ons gratis nuusbriewe
Boeiende nuus- en mensestories, weeklikse resepte, inhoud wat die lewe vir ouers en skoolkinders makliker maak, heerlike stories oor hartsake en bekendes, leesstof vir ons boekklub, en wenke oor mode, skoonheid, dekor en jou leefstyl. Kry dit als in ons daaglikse, weeklikse en maandelikse nuusbriewe.