Vrou van Margate doen halfmarathon op ’n voetslaanpad – in ’n rolstoel

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Rebecca
Rebecca

“Ek glo jy moet alles minstens een keer probeer,” sê die 26-jarige Rebecca Nagel van Margate.  

Die 21 km lange voetslaanpad by die Ingeni Lodge buite Kokstad wat sy op 18 Junie sonder hulp kafgedraf het, was ’n taai uitdaging, vertel Rebecca, maar sy het geweet sy gaan nie tou opgooi nie. Sy wou wys relatief gesonde mense in rolstoele kan ook sulke roetes takel. “Jy het geen verskoning nie, jy moet net go

“Aan die begin was daar baie afdraende, maar toe kom die opdraende, ek was amper dood. Ons het iets van elke soort oppervlak gehad – gras, modder, sagte sand – dit was regtig mal. Maar ek wou die heelpad onafhanklik wees en vir mense wys ek kan dit op my eie doen.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

11 Augustus 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in