Vrou verpletter ná man se skielike dood weens rugbybesering

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
FB
FB

Nadat die 39-jarige Peter-John Mienies ’n besering op die veld opgedoen het, was hy nie bewus daarvan dat hy inwendig gebloei het nie.

Sy vrou, Elaine Mienies (30), vertel aan Huisgenoot haar man van ses jaar is onmiddellik van die rugbyveld af in Bereaville, Genadendal, nadat iemand van die Cheetah-rugbyspan hom met die knie in sy lies gestamp het. Peter-John het vir die Young Eagles Bereaville gespeel.

“Hy was in erge pyn. Hy het nie eens gewag vir noodhulp om tot by hom te kom nie. Hy het gewys dat ons die kar aan die gang moet kry. Toe hy by my kom sê hy dat hy seergekry het. Ons is toe na die Grabouw-daghospitaal. Daar het hulle vir hom ’n voltaren-inspuiting gegee en twee pakkies pynpille.  

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

6 Oktober 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in