Vrou wat suuraanval op 15 oorleef ‘sodat niemand anders haar kry’, trou met ‘liefde van haar lewe’

akkreditasie
FB
FB

Pramodini het normale kinderjare gehad. Sy en haar vriende was in dieselfde plaaslike skool. Maar in 2009 het sy die oog van ’n ouer weermagman getref wat naby haar dorp gestasioneer was. 

Die soldaat het haar gesin genader om te vra om met haar te trou en is afgekeur omdat hulle gesê het sy is te jonk. Hy het dit nie daar gelaat nie en het haar maande lank agtervolg, dreigemente gemaak en ’n oorlas van homself gemaak in die hoop dat sy en haar gesin van plan sou verander.

Pramodini se neefs het selfs kragte saamgespan om hom aan te val, maar hy het volgehou met sy pogings om haar hart te wen. ’n Jaar en ’n half later het hy die aftog geblaas, maar in sy woede suur op Pramodini gegooi omdat sy hom nie wou hê in die onbesonne oortuiging dat as hy haar nie kan kry nie, sal niemand anders kan nie. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

18 Augustus 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in