book-icon Uitgawe 29 Desember 2022
Deel

Vryheid wink vir Oscar Pistorius: Só ontvou sy laaste jare agter tralies

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Oscar Pistorius sal moontlik vanaf April 2023 vir parool in aanmerking kom. Foto: Gallo Images/Getty Images
Oscar Pistorius sal moontlik vanaf April 2023 vir parool in aanmerking kom. Foto: Gallo Images/Getty Images

Agt Kersfeeste agter tralies; agt Oujaarsaande in die tronk. Agt keer die feestyd sonder sorgelose dae van samesyn saam met geliefdes.

Maar dit was dalk die laaste keer.

Want vir Oscar Pistorius bring die nuwe jaar heel moontlik die einde van daardie pad.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

1 Junie 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees