Deel

Waar is die tier? Was daar ooit ’n tier? Dramatiese wending in die tiersage

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
tier
tier

Wie het die tier gevang? Waar is die tier? Was daar ooit ’n tier?

Dis die vrae wat sosiale media aan die gons het ná ’n Babelse verwarring oor die jongste groot kat wat Johannesburg se strate ingevaar het.

Die stof rondom die tierwyfie Sheba se dood het skaars gaan lê of nóg ’n tier het Maandag haar opwagting gemaak – dié keer in Edenvale in die Oos-Rand.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

23 Maart 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees