Wanneer ’n walvis wil sterf – kyk aangrypende video

akkreditasie
Hulle het koorsagtig probeer om die walvis se lewe te red, maar tevergeefs.

Op die swemstrand by Witsand, sowat 45 km suid van Heidelberg, Wes-Kaap, het vakansiegangers, inwoners en selfs die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) een Saterdagmiddag koorsagtig probeer om een van hierdie beskermde soogdiere te red, maar dit was vergeefs. Die walvis het homself bly strand ten spyte van hul moedige pogings. 

Nou onstaan die vraag: Het die “Samaritane” die dier ’n tweede kans gegee of bloot sy lyding verleng? ’n Walviskenner verklaar dié tragedie.

Jongste uitgawe

2 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees