Kyk hier na die dokumentêre reeks Huisgenoot: Ware Lewensdramas se volledige episode oor die moordbende en die afgryslike spoor van verwoesting, vrees en bloed wat hulle gelaat het.
Dit is deur Red Pepper Productions vervaardig en meer as twee en ’n half jaar gelede in November 2018 voor die einde van die moordverhoor op VIA, kanaal 147 op DStv, uitgesaai.
Lees in die volgende uitgawe van Huisgenoot meer oor die gebeure en die dramatiese dokkiereeks wat kykers opnuut ruk.
Sowel hierdie episode van Huisgenoot: Ware Lewensdramas as Devilsdorp is beskikbaar op Showmax.