book-icon Uitgawe 25 Maart 2021

Wat gebeur met die Boland se wegloper-krokodille?

akkreditasie
Corné Claassen van CapeNature lei die soekspan na die ontsnapte krokodille in die Breërivier. Vanghokke is langs die rivier opgestel, maar in ’n week se tyd is net een krok gehok. Foto's: Corrie Hansen/Gallo Images

Dit moes soos ’n toneel uit ’n monsterfliek gelyk het.

Of die krokodille op ’n teelplaas op die plaas Jan Hoppie naby Bonnievale besef het hulle word aangehou vir velle en vleis, weet ’n mens nou nie. Maar op ’n onlangse Dinsdagaand het ’n paar dosyn van dié oerreptiele besluit hulle kies koers en maak dat hulle wegkom . . .

Daar in die rustige wynland het ’n magdom van die gediertes uit aanhouding ontsnap en in die rigting van die Breërivier, sowat 300 m daarvandaan, geskarrel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

27 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees