Wes-Rander as Klein Mej. Heelal gekroon

akkreditasie
Karli en haar ouers, Lieb en Karen.
Foto: Dino Codevilla
Karli en haar ouers, Lieb en Karen. Foto: Dino Codevilla

Daardie droom het vir die 11-jarige Karli Liebenberg van Krugersdorp aan die Wes-Rand waar geword toe sy vroeër vandeesmaand in Turkye in 'n rooi balrok as Klein Mej. Heelal gekroon word. Ja, nou kan Suid-Afrika nie net spog met Demi-Leigh Nel-Peters as die heersende Mej. Heelal nie, maar ook met die miniatuurweergawe daarvan.

Eintlik twee van hulle, want in dieselfde wedstryd is Cayla van Eeden (14) as Mej. Tiener-Wêreld gekroon.

Die blonde Karli is die tweede Suid-Afrikaner wat die titel van Klein Mej. Heelal verower. Twee jaar gelede het Zenande Mncwabe (toe 7) van Empangeni in KwaZulu-Natal ook dié kroon gedra.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

27 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees