book-icon Uitgawe 21 Oktober 2021
Deel

Winnie the pooh, is 95! Als oor die wêreld se bekendste beer

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Winnie-the-Pooh. Foto: Gallo Images/Getty Images.
Winnie-the-Pooh. Foto: Gallo Images/Getty Images.

Hy is net ses maande jonger as koningin Elizabeth; tog lyk hy nie ’n dag ouer as toe die wêreld die eerste keer op hom verlief geraak het nie – ’n bewys dit werk as jy ’n leefstyl volg wat potte heuning en volop goedvoelpret saam met jou vriende insluit.

Winnie-the-Pooh, die geliefde beer in A.A. Milne se bekende boeke, vier vandeesmaand sy 95ste verjaardag. En ter viering van ’n mylpaaljaar het Pooh en sy getroue maats, Tigger, Piglet, Eeyore en Christopher Robin, by die koningin gaan kuier en vir haar heuning en ’n bos van 95 ballonne as geskenk saamgeneem. 

Dit was ’n kleurvolle besoek in die ware sin van die woord: ’n geïl­lustreerde viering van die lewens van twee van die beroemdste 90-jariges in die geskiedenis.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

23 Maart 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees