book-icon Uitgawe 28 April 2022

Wladimir Poetin se geheimsinnige dogters in die spervuur: Waar kruip hulle weg?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dié twee is, soos hul pa, produkte van die voormalige Sowjetunie en klaarblyklik net so gewortel in die vergane glorie van die Russiese Ryk soos hy.
Foto's: Gallo Images/Getty Images en Gallo Images/Alamy
Dié twee is, soos hul pa, produkte van die voormalige Sowjetunie en klaarblyklik net so gewortel in die vergane glorie van die Russiese Ryk soos hy. Foto's: Gallo Images/Getty Images en Gallo Images/Alamy

Dagin en daguit, twee maande al, ontvou die tonele van dood en verwoesting in Oekraïne op internasionale televisiekanale en sosiale media.

Mans, vroue en kinders sterf in skole, hospitale en woonstelgeboue wat deur die Russiese bomme en missiele uitmekaargeruk word. En dan is daar ook die skokkende tonele van Oekraïense burgers wat met vasgebinde hande op straat tereggestel is. Maar steeds ontken die Russiese president, Wladimir Poetin, met ’n vroom gesig dat sy invalsmag enigsins burgerlikes teiken en noem dit smalend fopnuus.

Terwyl hy dié ongevoeligheid jeens die stygende burgerlike dodetal in sy buurland volhou, skuil sy eie familie ver van enige gevaar. Wat húlle van die oorlog sien of verstaan, is moontlik net dít wat Poetin se staatsbeheerde media uitpomp – en boonop help van hulle moontlik om sy persoonlike rykdom teen die internasionale gemeenskap se sanksies te beskerm. Maar wie is hulle – en waar is hulle?

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

18 Augustus 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in