Worcester-man speel pa vir 9 s-s-s-slangkinders in sy huis

akkreditasie
André se Tanzaniese pofadder is baie kwaai, maar seil buite rond. Foto: Facebook
André se Tanzaniese pofadder is baie kwaai, maar seil buite rond. Foto: Facebook

André du Preez van Worcester sê sy slangkinders maak hom dolgelukkig.

En al is van hulle giftig, is daar nie een vir wie hy skrik nie en sorg hy mooi vir elkeen van hulle. 

Pols jy hom oor sy slange, dan noem hy hulle een vir een op: 'n Australiese luislang, 'n Asiatiese rotslang, 'n Kaapse kobra, 'n Tanzaniese pofadder . . .

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

26 Mei 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees