book-icon Uitgawe 7 Julie 2022

WWE-baas in spervuur: Bewerings van ’n sekskandaal, omkopery en R47 miljoen om te swyg

akkreditasie
Gallo Images/Getty Images
Gallo Images/Getty Images

In die rofstoei-kammaland wat hy help skep het, is omtrent niks taboe nie: bloed, sweet, seks, chauvinisme, rugstekery en selfs sluipmoordaanvalle op boeliebase is als in die WWE-sage verweef.

Wat Vince McMahon en sy draaiboekskrywers al als in en om die World Wrestling Entertainment-kryt laat ontvou het, laat die wildste sepie mak lyk.

Maar nou lyk dit asof ’n skande in die werklike lewe “Mr McMahon” en dié in sy binnekring dalk duur te staan kan kom. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

18 Augustus 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in